Press "Enter" to skip to content

Wat sê die Vers? Openbaring 3:20

powered by Advanced iFrame. Get the Pro version on CodeCanyon.

Openbaring 3:20 word dikwels verkeerdelik aangehaal, gepreek en verstaan, maar wat beteken dit waarlik? Gaan die teks oor redding of nie? Smeek Jesus die kerk van Laodicéa om by die deur van hul harte ingelaat te word?

02:24  Algemene wanbegrip en misinterpretasie
06:09  Konteks van die boek
13:54  Brief gerig aan ‘n geredde verbondsgemeenskap
21:30  Begronding – vers 19 oproep tot bekering
29:50  Slaggate oor besluitneming

Skrifverwysings:
Open 3:20, Joh 20, Hoog 5:2, Luk 12:36, 37, Fil 2:13, Ef 2:10, HBK Sondag 24.

Ander verwante materiaal en episodes:
https://www.scriptura.co.za/wp-content/uploads/2019/11/GP-van-Rhyn_Gekies-gered-gemerk.pdf
https://www.scriptura.co.za/2020/10/stephan-joubert-se-onbybelse-siening-van-god-se-soewereiniteit/
https://www.scriptura.co.za/2017/09/hoe-moet-ek-die-bybel-lees/

Aanbieders: Jonker Venter, Marnix Boersema, Jaco de Beer, Jan-Louis Lee

One Comment

  1. Dirk Louw Dirk Louw

    Ek verstaan wel dat Jesus by deur staan en klop ( vegguurlik ) omdaf jou reding kom nie uit souself nie deur Hom wat jou oortuig om hom as jou Verlosser aan te neem !!!

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.