Press "Enter" to skip to content

Luisteraarsvraag: Lectio Divina

In hierdie episode beantwoord ons ‘n luisteraar se vraag rondom Lectio Divina. Wat is Lectio Divina? Is dit Bybels? En is dit iets wat ons as Christene moet praktiseer?

Ons kyk na hoe ons as Christene God se Woord behoort te gebruik.

Minuutmerkers:

4: 08   – Wat is Lectio Divina?

12: 27 – OnBybelse beginsels van Lectio Divina

18:15  – Hoe moet ons as Christene die Skif gebruik?

One Comment

  1. Birke Grobler Birke Grobler

    Baie dankie Jaco en Marnik (jammer as es die naam verkeerd gespêl het) dat julle die tyd geneem het om hierdie, wat lyk asof dit alhoemeer in kerke toegepas word, tema te bespreek. Wat vir my baie ontstellend was om te hoor, en natuurlik ook baie gevaarlik is vir luisteraars, oor n befaamde prediker wat jare lank skriftuurlik gepreek het, deel neem aan sulke praktyk op n verhoog nie te min met ander bekende valse leeraars. Ek luister en lees nou eerder liewer glad niks meer van daardie pastoor nie.
    Op daai punt wil ek graag wel iets vra, asb? As die skrif duidelik sê hoe ons met false leeraars dan moet omgaan, en iemand gebruik die skrifgedeelte 1Thess. 5 ; 1Joh 2: 18-27 ; 1Joh 4: 1- 3 om te sê dat hul weet so en so is n prosperity/wof/nar prediker, maar van die goed wat hy sê is waar, en moet ons die goeie behou en die slegte afskud, kan ons nogsteeds na hulle luister of sou dit n teenstelling wees van die skrifgedeeltes wat juis waarsku oor false leeraars?

    Jammer, dit is n baie lang vraag. ☺

    Genade, vreugde en vrede vir julle in ons Here, Jesus Christus.

Leave a Reply to Birke GroblerCancel reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.