Press "Enter" to skip to content

Wie sê die Here is ek?

Jeremia 17:9 sê ons hart is bedrieglik bo alle dinge. Daarom het ons in ons eerste episode oor “Identiteit” (Wie is ek?) tot die slotsom gekom dat ons nie die vraag self kan antwoord nie.

Waarby ons eintlik wil kom is: Wie sê die Here is ek?

Dit is dan ook die tema van hierdie tweede episode in ons reeks oor identiteit.

MINUUTMERKERS:

1:45 Wat glo ons oor “selfbeeld”?

12:39 Wat beteken dit om “In Christus” te wees?

20:36 Terme wat ons in die Bybel kry oor wat ons identiteit is

Be First to Comment

Lewer kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

WhatsApp WhatsApp
%d bloggers like this: