Press "Enter" to skip to content

Hebrew Roots

(1) Kenmerke van die Messiaanse Jode (Hebrew Roots) – hoe ken ek iemand uit wat deur die beweging beïnvloed is?
(2) Wat is die ideologie – wat glo hulle? Wat is die kern waaroor HR gaan?
(3) Die Bybel en die HR beweging
(4) Hoe benader ons iemand in die HR beweging? Hoe reageer ons en hoe help ons hulle?

Marnix is tans predikant in die Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet.

Be First to Comment

  1. […] Deesdae voer al hoe meer mense ook aan, dat die kerk die mense mislei deur die Sabbat te verander na ‘n Sondag. Dit is veral ‘n algemene argument vanuit die “Hebrew Roots” kringe (hier is meer inligting oor hierdie beweging). […]

Comments are closed.