Iemand sê bv. “in Jesus naam, spreek ek lewe oor jou, sodat jy gou gesond sal word” of “ek spreek lewe uit oor jou huwelik” ensovoorts. Hoe moet ek reageer wanneer iemand dit vir my sê of oor my uitspreek?
Scriptura

STOICHEO| {afr} in pas bly {eng} keep in step
Soos in Galasiërs 5:25
NAHAM / SHUB / METANOIA | {afr} bekering {eng} repentance
Soos in o.a. 2 Korintiërs 7:10
TSELEM | {afr} beeld {eng} image Soos in: Genesis 1:27
BARA | {afr} skep {eng} create Soos in: Genesis 1:1 e.v.
Is die vrae rondom die skepping belangrik? Moet ons nie net “fokus op Jesus” nie? Hierdie episode wys hoe dit noodsaaklik is om Genesis as waar te aanvaar. Die hele Evangelie verkrummel, as ons nie Genesis glo nie!
Die Duiwel is “God se duiwel”. Ek bedoel daarmee dat hy niks kan doen, as God hom nie toelaat nie.



