Gelowiges in die kerk word soms mislei, en sukkel om tussen waarheid en leuen te onderskei. Hoe moet ons onderskei tussen dwaalleerraars en twyfelaars, en hulle verskilllend benader en bedien met die waarheid? Wat moet die kerk doen met diegene wat twyfel en swak is van geloof, te help? Hoe moet die ampdraers die dwalinge en die kleingelowiges toerus, en die leerstellings aam hulle bevestig? Wat beteken die barmhartigheid in die konteks van die ernstige waarskuwing? God is magtig om ons te bewaar, maar .... ons het ‘n stryd en ‘n belangrike opdrag om na te kom.
Minuutmerkers:
01:48 Teksvoorlesing Judas 1:22-25
03:30 Wie is die twyfelaars?
11:44 Red hulle uit die vuur
15:05 Hoekom os die waarskuwing so ernstig?
17:00 Hoekom met “vrees” red?
19:33 Waarna verwys “red”?
22:15 Waarvoor is ons geroep?
26:00 Doxologie en aanmoediging
Skrifverwysings:
Jud 1:22-25, Rom 9:16, Ef 4, 1 Pet 1








