Wie is die spotters, die skeurmakers en die vleeslikes, en hoe tree hulle op? Wat gaan in hul harte aan? Wat is ons behoud in tye van bespotting? Stry vir die geloof wat reeds oorgelewer is, en onthou dat daar spotters en verdeeldheid sal wees in die laaste dae.
Minuutmerkers:
01:36 Teskvoorlesing - Judas 1:17-21
03:30 Wat moete ons onthou
07:00 Die waarskuwing aam die kerk - waak en onthou
12:12 Merktekens van die ware kerk
14:50 Kenmerke van die spotters
22:32 Hulle wat skeuring maak en verdeeldheid bring
26:44 Die sinnelikes, losbandiges en vleeslikes
30:00 Wat is ons behoud?
38:20 Volharding van die gelowiges
Skrifverwysings:
Jud 1:17-21, Hand 20, 2 Tim 3, Jer 29, Tit 1:16, Kol 3, Fil 4:8, Tit 3, Deut 6




