Die teenoorgestelde van “geveinsd”, oftewel “skynheilig” is: anypokritos – “ongeveinsd”.
Category: Radio Scriptura
Marnix Boersema, Jan-Louis Lee en Jaco de Beer gesels saam oor geestelike oorlogvoering. Daar is gewoonlik twee oordrewe begrippe van hierdie tipe oorlogvoering. Mense maak…
In kort, dui “hypokrites” vir ons op ‘n persoon wat: agter ‘n masker lewe, dubbel-standaarde, handhaaf en liefdeloos en onvolwasse in die geloof is.
Jan-Louis Lee en Gerhard van Rhyn gesels saam oor wat die Bybel sê oor vas. Moet ons dit vandag nog doen? Is daar ‘n plek en ‘n tyd vir gelowiges om steeds vandag te vas?

KABHOD| {afr} heerlikheid {eng} glory


In hierdie episode gesels ek met prof. Flip Buys oor Gereformeerde Demonologie. Vrae wat beantwoord word is onder andere:
Is dit enigsins nodig om iets oor Satan te wil leer?
Kan ‘n gelowige deur ‘n demoon “in besit geneem word”?
Hoe hanteer ‘n mens gelowig-Bybels ‘n manifestasie?
Moet ons demone bind en uitdryf?
Kan die duiwel ons gedagtes lees?



