In Perspektief van Oktober 2025 gesels Scriptura oor ernstige nuusgebeure van die afgelope maand. Pous Leo en koning Charles III bid saam vir die eerste…
Category: Radio Scriptura
Mag ons onder enige omstandighede iets vat wat nie aan ons behoort nie, en het grondonteiening sonder vergoeding ‘n bybelse basis? Wat is ons verantwoordelikheid…
“En jy, Betlehem Éfrata, klein om te wees onder die geslagte van Juda, uit jou sal daar vir My uitgaan een wat ‘n Heerser in…
In Perspektief – November 2024, gesels Scriptura oor drie onderwerpe: Heinz Winckler en sy vrou se vrystelling van hul huwelikshandleidings by die Breytenbach Sentrum, die…
Daar is drie sake op die agenda vir Perspektief – Oktober 2024, naamlik die “Nuwe Hervorming” erken die laaste twintig jaar was ‘n mislukking, liberale…
Gereformeerde kerke in Suid-Afrika – op die platteland en in stede – loop leeg volgens artikels en die media. Scriptura bespreek moontlike redes hiervoor aan…
Psalm 2:2 “Die konings van die aarde neem stelling in en die heersers span saamteen die Here en sy gesalfde…” Aspekte op die tafel wat…
Wat is die voor- en nadele van teologiese konferensies? Dien dit ‘n goeie doel, of is dit net ‘n gepraat wat die plaaslike gemeente uitsluit?…







