Mag en moet daar konflik in die kerk wees? Hoe moet ons dit in die huisgesin van God hanteer? Wat is ons verantwoordelikhede teenoor God…
Category: Pastoraal
Ons beleef ‘n aktiewe invloed van sekularisme op sosiale media, en ons kan die verwoesting wat die “virtuele god” in ons samelewing aanrig, duidelik sien…
Wat is die verskil tussen iemand wat teen seksuele sonde stry en iemand wat volhard in hul sonde? Kan mense wat in hul onheilige begeertes…
Wat is die oorsprong van ons seksuele gebrokenheid? Het God ons goed of sleg geskape, en was daar fout in Sy skeppingsorde? Wat was die…
Wie het die huwelik ingestel en bepaal die orde daarvan? Wanneer en hoekom het God dit as lewenslange, monogame verbondsverhouding geheilig? Waar pas die seksuele…
In episode twee van die nuwe Kategismus vir Menslike Seksualiteit, gesels Scriptura oor die skeppingsdoel en opdrag vir die mens. Die volgende vrae se antwoorde…
‘n Artikel deur John Piper, vertaal deur Ds Nikolaas Pienaar van die Gereformeerde Kerk Hermanus, met gepaste liedere. John Piper skryf: Ek het oorspronklik hierdie…
Hoe moet ons dink oor die ewige heerlikheid? Wie is die begin en die lewe? Wie is die voleinder van ons geloof? Jesus self is…







