Press "Enter" to skip to content

Menslike Seksualiteit: Sondeval (Deel 1) – Die oorsprong van seksuele gebrokenheid

Wat is die oorsprong van ons seksuele gebrokenheid? Het God ons goed of sleg geskape, en was daar fout in Sy skeppingsorde? Wat was die toestand van Adam en Eva se harte voor hul sonde? Wat was die leuen van die slang in die tuin van Eden, en hoe het dit ons menslike hart verwring? Waar kom die begrip van radikale verdorwenheid vandaan? Hoe diep en wyd is ons sonde na die sondeval? Hoe ver is ons menslike begeertes van God se begeertes af? Noudat ons weet wie ons is voor God – wat is ons troos en bevryding?

00:41 Sondeval (Deel 1) – Die oorsprong van seksuele gebrokenheid

02:12 Vraag 16 – Met watter leuen het Satan ons eerste ouers versoek?
04:41 Adam en Eva se onderskeie rolle tydens die val
07:50 Het ons vryheid binne God se skeppingsorde?

13:06 Vraag 17 – Wat het met ons begeertes gebeur tydens die sondeval?
15:50 Wat is die regte begrip van die hart – radikale verdorwenheid?
17:33 Hoe beinvloed my verdorwe hart my seksualiteit?

19:47 Vraag 18 – Moet ons nie gelukkig wees as ons ons hartsbegeertes volg nie?
22:50 Wat verklaar die Bybel oor die hart van die mens?
25:45 Die goeie nuus van redding begin by die besef van die slegte nuus
28:00 Noudat ons weet wie ons is voor God – wat is ons troos en bevryding?

Skrifverwysings:
Vr 16: Gen 3:1-17, Joh 8:44, 1 Joh 2:22, Ps 51, Jer 17, Ef 2, Rom 7
Vr 17: Rom 7:14-25, Jer 7:9-10
Vr 18: Gen 1:31, Ps 8:6-9, Gen 3:6, Ps 37:4, Ps 1, Heb 4

Aanbieders:
Jaco de Beer en Gerhard van Rhyn

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.