“…Daar word so baie verwys en gepraat van “ek voel aan in die geestesrealm dat hier groot veranderinge plaas vind in ons land”. Wat is die geestesrealm? Hierdie is werklikwaar iets wat ek as GROOT SONDE sien. Word hier nie met vuur gespeel nie?…” (annoniem)
Category: Lering
(Grieks: didaskalia). Dit verwys breedweg na lering en instruksie, oftewel dogma. Artikels, blogs en podsendings wat te make het met leerstellings in die Bybel, sal jy hoofsaaklik onder hierdie kategorie vind.

SHA’AR| {afr} oorblyfsel {eng} remnant
Soos in Sefanja 2

STOICHEO| {afr} in pas bly {eng} keep in step
Soos in Galasiërs 5:25
TSELEM | {afr} beeld {eng} image Soos in: Genesis 1:27 Marnix Boersema Marnix is tans predikant van die Gereformeerde Kerk Pretoria-Meintjeskop. www.gkgraaff-reinet.co.za
BARA | {afr} skep {eng} create Soos in: Genesis 1:1 e.v. Marnix Boersema Marnix is tans predikant van die Gereformeerde Kerk Pretoria-Meintjeskop. www.gkgraaff-reinet.co.za

Die Duiwel is “God se duiwel”. Ek bedoel daarmee dat hy niks kan doen, as God hom nie toelaat nie.
Daar is héélwat vrae by baie (alle?) gelowiges oor die Heilige Gees. Een van hierdie vrae is: “wanneer ontvang ek die Heilige Gees?”. Hierdie vraag ontstaan dikwels na ‘n deurlees of Bybelstudie van die boek Handelinge.


