‘n Vraag waaroor elke mens behoort te dink en te kan antwoord is: Wie is God? Tog is die vraag vir sommige Christene moeilik om…
Category: Lering
(Grieks: didaskalia). Dit verwys breedweg na lering en instruksie, oftewel dogma. Artikels, blogs en podsendings wat te make het met leerstellings in die Bybel, sal jy hoofsaaklik onder hierdie kategorie vind.
Hierdie is die laaste episode in ons “Immanuel – God met ons!”- reeks. Ons kyk spesifiek na wat dit beteken as ons sê dat Jesus…
Ons kyk in hierdie derde episode in die “Immanuel – God met ons”- reeks na Jesus as ons Hoëpriester.
Ons gesels in die episode spesifiek oor Christus as ons Verlosser.
Hierdie is ons laaste reeks vir 2019 en die tema daarvan is: Immanuel: God met ons.
In hierdie episode fokus ons spesifiek op Christus se vleeswording.
In hierdie episode beantwoord ons ‘n luisteraar se vraag oor die plek van Israel en die Kerk. Is Israel en die kerk dieselfde? Het die kerk vir Israel vervang? Deur wie voer God sy plan uit?
Hierdie is die eerste episode in ons nuwe reeks oor “Identiteit”. En in die episode vra ons die vraag: “Wie is ek?”
Ons praat oor die beeld wat jy van jouself het. Letterlik, hoe jy jouself sien en wie jy dink jy is. In hierdie episode wissel ons gedagtes oor die vraag wat ons almal vir onsself vra en moet vra: “Wie is ek?”
Radio Scriptura is twee jaar oud! Om dit te vier, het ons besluit om hierdie spesiale fees-episode uit te reik.
Vandag wil ons as’t ware terugkeer na die bron. Ons wil vandag lekker ruim gesels oor die Woord van God. Veral in die lig van die wekroep van die Reformasie: “Sola Scriptura”. Alleen die Heilige Skrif.







