In hierdie artikel deel Jaco de Beer sy getuienis oor hoe sy siening oor die doop verander het.
Hy deel ook die Skrifgedeeltes wat verbondteologie vir hom duidelik gemaak het.
Aan die einde van die artikel is daar verwysings na ander artikels, boeke en videos wat hom ook gehelp het op hierdie pad.