Tydens Paasfees kan ons lees en dink oor die getuienis van al die mense wat voor, tydens en na Jesus se kruisiging by Hom was,…
Category: Lering
(Grieks: didaskalia). Dit verwys breedweg na lering en instruksie, oftewel dogma. Artikels, blogs en podsendings wat te make het met leerstellings in die Bybel, sal jy hoofsaaklik onder hierdie kategorie vind.
Wat is die christen se verantwoordelikheid teenoor God en teenoor naaste wat woorde en waarheid betref? Hoe kan ons broers en susters, asook diegene buite…
Wat is die konteks van Spreuke en hoekom het God dit vir ons gegee? Hoe moet ons dit lees en is die mistiese visioen of…
Hoe lyk die werklikheid van vaderskap in ons huise? Doen ons die nodige om ons kinders te begelei en ons seuns as manne van God…
Wat beteken dit om vir God te vra “lei ons nie in die versoeking nie”, en wat is die wanbegrippe daar rondom? Versoek God dan…
Die GKSA het in Sinode na jare se worsteling (so ver terug as 1988) in Januarie 2026 ‘n besluit geneem waarin daar gepleit word dat…
Wat is die tema en konteks van die boek 1 Thessalonisense? Wat staan in die gedeelte voor die teksvers? Gaan die vers oor die toets…
Wat ‘n voorreg om terug te kyk op 2025! Die jaar het so baie opgelewer en so vinnig verby gevlieg, maar die Scriptura span het…







