Die Boland Rugby Unie het in Julie 2025 ‘n publieke gebedsdiens op ‘n Sondag gehou, voor die wedstryd. Mag rugby net so belangrik wees soos…
Category: Bybelse Wêreldbeskouing
In die derde episode van die reeks gesels Scriptura oor vrae 6 tot 8, wat handel oor geslagtelikheid, transgenderteorieë, en God se skeppingsorde. Hoekom moet…
Die Scriptura span gesels oor drie temas in vandag se perspektief: Josh Buice, stigter van die G3 Ministries is geskors oor kritiek op ander predikers,…
Scriptura gesels oor pous Francis se afsterwe en die nuwe pous Leo XIV se verkiesing. Dan word Jean Oosthuizen se artikel, gepubliseer op Ontlaer, oor…
Scriptura voer ‘n tweede onderhoud met Ds Dubois du Toit van die NG kerk Suiderhof in Namibië oor die uittrede van NG Namibië uit die Algemene…
Christene word gruwelik gemartel en vermoor in baie lande rondom ons, omdat hulle Christus as God erken, aanbid en dien. Hul vervolging is skrikwekkend! Maar…
Mag ons onder enige omstandighede iets vat wat nie aan ons behoort nie, en het grondonteiening sonder vergoeding ‘n bybelse basis? Wat is ons verantwoordelikheid…
In Perspektief – November 2024, gesels Scriptura oor drie onderwerpe: Heinz Winckler en sy vrou se vrystelling van hul huwelikshandleidings by die Breytenbach Sentrum, die…