Scriptura gesels oor die afgelope maand se nuusberigte wat uitgestaan het, en vir baie mense ‘n struikelblok kan wees in hul geloof, oortuigings en lewens.…
Author: Scriptura
Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.
Wat is pornografie? Wat is die aard van die verslawing? Wat is die gevare en die effek van onsedelikheid op mense en verhoudings? Hoe hou…
Hoe lyk die pad van herstel vir die gelowige wat sukkel met seksuele sonde? Is dit ‘n stryd van bekering, of bly ons nou maar…
Is die nagmaal ‘n sigbare seël, of ‘n misterieuse ritueel, of ‘n dooie simbool? Wat is die belofte en geestelike betekenis van die nagmaal? Hoekom…
Die Boland Rugby Unie het in Julie 2025 ‘n publieke gebedsdiens op ‘n Sondag gehou, voor die wedstryd. Mag rugby net so belangrik wees soos…
Watter soorte liefdesverhoudings is verkeerd in God se oë? Hoekom kan ons nie leef en lief hê soos ons wil nie? Hoekom is alle vorme…
Wat motiveer ons begeertes? Hoe werk versoekings en begeertes, en wanneer is dit sonde? Waar kom versoekings vandaan? Wat gee geboorte aan sonde, en waar…
Swart Psalmboek Die Psalms is deur God self aan sy volk gegee as ’n liedboek tot Sy eer. Daarom het die Gereformeerde Kerk dit van…







