Press "Enter" to skip to content

Wat sê die vers? Spreuke 29:18

Wat is die konteks van Spreuke en hoekom het God dit vir ons gegee? Hoe moet ons dit lees en is die mistiese visioen of die moralistiese benadering korrek?  Moet ons eers drome en visioene kry om die regte pad te volg?  Wat is algemene misbruike van hierdie teks? Hoekom kyk ons verlossingshistories na hierdie teks? Wat dring ons tot gehoorsaamheid aan God? Waarom staan “bandeloosheid” teenoor “geseënd wees” in hierdie vers? Kan die wet vir ons ‘n troos wees, en watter uitwerking het die woord van God op die samelewing? 

01:25 Verskillende bybelvertalings van Spreuke 29:18
02:25 Konteks van Spreuke
07:46 Wat sê Spreuke 29:18 NIE?
11:00 Misbruik en wanopvattings van die teks
14:30 Tydperk van Spreuke – profete en visioene
17:00 Godsopenbaring
21:10 Doel van die wet
25:30 Geestelike ontsmetting

Skrifverwysings:
Spr 29:18, Heb 1, Rom 1-3

Aanbieders:
Gerhard van Rhyn en Jaco de Beer

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.