Die voorsitter van die CRL – raad vir die regulering en beskerming van kulturele, godsdienstige en taalinstellings – het in Januarie 2026 het in Januarie 2026 bedank, omdat hy nie kan saamleef met die wete dat die staat kerke, predikante en die christelike geloof wil beheer en reguleer nie. Wat staan christene te doen?
Huigelary vier hoogty, want die staat toon geen medelye of teenkanting teen die terroriste aanvalle en massamoorde op Iran se onskuldige burgers nie, terwyl daar wel ondersteunend vir goddeloses, vervolgers en verdrukkers opgetree en berig word. Wat staan die kerk te doen?
02:00 CRl voorsitter bedank oor regulering van godsdiens
19:50 Huigelary van die staat
Aanbieders: Jaco de Beer, Jonker Venter en Gerhard van Rhyn

Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.

Be First to Comment