Wat beteken dit om vir God te vra “lei ons nie in die versoeking nie”, en wat is die wanbegrippe daar rondom? Versoek God dan mense tot sonde, of hoe moet ons hierdie teks lees en verstaan? Wat was Jesus se oorspronklike bedoeling met die woorde? Is daar ‘n verskil tussen beproewing en versoeking?
01:44 Lei ons nie in die versoeking nie
03:15 Die letterlike vertaling
07:10 Misterie faktor
11:55 Wat was Jesus se oorspronklike bedoeling?
18:00 Heilige skrif verklaar homself
19:45 Verskille by vertalings
23:31 Heidelbergse kategismus Sondag 52
Skrifverwysings:
Matt 6:13, HBK Sondag 52, Jak 1:12-15, 1 Kor 10:13
Aanbieders:
Jaco de Beer en Gerhard van Rhyn
Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.

