Press "Enter" to skip to content

Luisteraarsvraag: Lei ons nie in die versoeking nie

Wat beteken dit om vir God te vra “lei ons nie in die versoeking nie”, en wat is die wanbegrippe daar rondom? Versoek God dan mense tot sonde, of hoe moet ons hierdie teks lees en verstaan? Wat was Jesus se oorspronklike bedoeling met die woorde?  Is daar ‘n verskil tussen beproewing en versoeking? 

01:44 Lei ons nie in die versoeking nie
03:15 Die letterlike vertaling
07:10 Misterie faktor
11:55 Wat was Jesus se oorspronklike bedoeling?
18:00 Heilige skrif verklaar homself
19:45 Verskille by vertalings
23:31 Heidelbergse kategismus Sondag 52

Skrifverwysings:
Matt 6:13, HBK Sondag 52, Jak 1:12-15, 1 Kor 10:13

Aanbieders:
Jaco de Beer en Gerhard van Rhyn

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.