‘n Luisteraar vra: “Sondag is God aangespreek as God die Vader en God die Moeder. Is dit bybels, of is dit laster, en is dit aanvaarbaar?” Is God tweeslagtig? Mag ons God se persoon as sy, haar, vroulik, vrou en moeder aanspreek? Kan ons toelaat dat feministiese denke ons kultuur en ons aanbidding kaap? Is dit aanvaarbaar as mense dit doen, of is dit totaal onbybels en godslasterlik? As hierdie dwaling in jou kerk plaasvind, kan jy hulle oproep tot die waarheid, of ‘n bybelse kerk soek.
01:52 Hoe openbaar God homself regdeur Sy Woord?
06:50 Sondag 35
12:00 Kan ons “sentimentele christenskap en goedvoel hermeneutiek” bo God se waarheid plaas?
17:20 Wat is Hermeneutiek?
18:45 Hoe hanteer ons lasterlike situasies?
Skrifverwysings:
Ef 4:6, Joh 17, Joh 4:24, Deut 12:32, 1 en 2 Tim
Aanbieders: Gerhard van Rhyn en Jaco de Beer

Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.

Be First to Comment