Hoe lyk die pad van herstel vir die gelowige wat sukkel met seksuele sonde? Is dit ‘n stryd van bekering, of bly ons nou maar vasgevang in sonde? Wat moet die houding van die kerk wees teenoor christene wat stry teen seksuele sonde? Wat is die rol van medegelowiges in die herstelpad? Is daar krag in die verlossing van Christus en hoe verander die evangelie ons? Hoe moet ons die stryd stry, en met watter krag?
00:00 Herstel – deel 1 – Struikel, bekering en heiligmaking
02:25 Vraag 27: Wat beveel God ons wanneer ons in seksuele sonde val?
03:00 Vraag 28: Is God kwaad vir sy kinders wat steeds stry …. ?
09:15 Wat is die nuutgemaakte mens se verantwoordelikheid?
12:15 Oorlog teen sonde
16:18 Vraag 29: Wat van skaamte en skuld?
22:55 Die plig van medegelowiges
26:20 Vraag 30: Hoekom nog ‘n lewe van seksuele reinheid najaag?
31:30 Hoe kan ons staande bly in ons eie krag?
Skrifverwysings:
Heidelbergse kategismus: Sondag 33 en 52, Jak 1:12, Rom 7, 1 Kor 6:18, Rom 6, 1 Joh 3:8-9, 1 Joh 5:18, Rom 6:1-2 en 12-14, Gal 5:21, Kol 3:5-10, Ef 2:10, Jud 1:22-23, 1 John 1:9, 1 Kor 2:1, 1 Kor 4:19, 1 Tess 5:22-24, Joh 15
Aanbieders: Jaco de Beer, Marnix Boersema, Jonker Venter, Gerhard van Rhyn

Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.
Be First to Comment