Press "Enter" to skip to content

Luisteraarsvraag: Is Christus teenwoordig met nagmaal?

Is die nagmaal ‘n sigbare seël, of ‘n misterieuse ritueel, of ‘n dooie simbool? Wat is die belofte en geestelike betekenis van die nagmaal? Hoekom gebruik ons die sakrament? Hoekom het Jesus dit as ‘n opdrag aan christene gegee?  As die brood en die wyn nie letterlik Sy liggaam en sy bloed is nie, hoe is Christus dan teenwoordig tydens die nagmaal? Hoe verdedig ons hierdie waarheid uit die Woord en aan die hand van ons belydenisse? Hoe sien ons die drie-eenheid van God? Wat is Biblisisme, en hoekom het ons belydenisskrifte gesag?

01:00 Hoe is Christus teenwoordig met nagmaal?
03:13 Nagmaal en die betekenis
06:06 Opdrag en redes
08:43 Fisiese of geestelike teenwoordig?
11:00 Drie-eenheid
14:35 Is die nagmaal alleen uitgesonder vir Christus se teenwoordigheid?
16:55 Waarheid van die Woord en verhouding met God
18:40 Biblisisme en wettiese vashou aan Skrif
23:00 Woord is grondslag en belydenisse verklaar

Skrifverwysings:
Matt 26, Mark 14, Luk 22, Joh 6, 1 Kor 10, 1 Kor 11, 1 Tim 4:16, 2 Tim 3:14, Hand 15:28

Aanbieders: Gerhard van Rhyn en Jaco de Beer

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.