Press "Enter" to skip to content

Menslike Seksualiteit: Verlossing – die evangelie bring bevryding

Watter soorte liefdesverhoudings is verkeerd in God se oë? Hoekom kan ons nie leef en lief hê soos ons wil nie? Hoekom is alle vorme van seksuele onsedelikheid onversoenbaar met ons eenheid in Christus? Hoe bevry die Evangelie ons ten opsigte van seksuele sonde?

00:00 Verlossing – die evangelie bring bevryding
02:50 Vraag 26: Hoekom is alle vorme van seksuele onsedelikheid onversoenbaar met my eenheid in Christus?
04:50 Wat is enige vorm van seksuele onsedelikheid?
10:20 Vraag 24: Hoe bevry die Evangelie ons ten opsigte van seksuele sonde?
12:00 Vraag 23: Wat is die goeie nuus van wat Jesus vir my ten opsigte van my seksuele sonde verkry het?
13:54 Wat beteken daardie vergewing van seksuele sondes?
27:15 Vraag 25: Wat is die nuwe identiteit wat Christus vir my geskep het?
31:40 Pastorale raad

Skrifverwysings:
1 Kor 6:12-15, 1 Kor 12, Rom 1, Open 20-21, Rom 6-7, 1 Joh 3

Aanbieders: Jan-Louis Lee en Jonker Venter

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.