Wat gebeur met jou as jy doodgaan? Is daar lewe na die dood? Verdien almal om gered te word? Wat is die eindbestemming van die gelowige en die ongelowige? Wat is die hemel en die hel, en wie heers oor dit? Wat gaan gebeur met die laaste oordeel, en vir wie is die poel van vuur?
00:00 Nuwe dissipels: Die laaste dae
03:15 Twee eindbestemmings en die wanpersepsies
11:00 Waarheen is Jesus na sy sterwe?
15:00 Wie word met die wederkoms uit die dood opgewek?
23:20 Die finale oordeel – boeke van die gewete
25:50 Die gelowige se hoop en troos
36:25 Vir wie is die poel van vuur?
Aanbieders: Marnix Boersema, Jaco de Beer, Jan-Louis Lee en Gerhard van Rhyn

Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.
Be First to Comment