Site icon Scriptura

Perspektief: September 2023

Scriptura bespreek drie onderwerpe in Perspektief van September 2023, naamlik: dieremishandeling en diereverering kry dieselfde status, Christenskap groei in Iran ongeag vervolging, en op Erfenisdag was daar ‘n byeenkoms van die Sciëntologie-kerk (Christian Science) in Suid-Afrika by Castle Kyalami met die Ubuntu tema.

02:50 Dieremishandeling en diereverering kry dieselfde status
13:20 Die kerk in Iran groei ongeag vervolging
23:05 Erfenisdag ontmoet Sciëntologie-kerk (Christian Science) aanhangers
27:00 In wie lê die christen se erfenis?

Skrifverwysings:
Ps 8:7, Spr 12:10, Ps 145:8-11, Job 38, Ps 147, Mal 2, Rom 8, 1 Pet 1, 1 Joh 2

Aanbieders:
Jaco de Beer, Marnix Boersema, Jonker Venter

Exit mobile version