Site icon Scriptura

Perspektief: Mei 2023

Scriptura gesels vandag oor vier onderwerpe in die nuus wat ‘n impak op ons getuienis mag hê. Wat is die “Woke ideologie” besig om te doen?  Kanada se genadedood wetgewing.  Het Suid-Afrika se regering wapens aan Rusland verskaf?  Hoe moet ons ekonomiese druk en hopeloosheid benader en hanteer? 

00:00 Perspektief: Mei 2023
01:12 Woke ideologie
06:00 Distansieër ter wille van Christus
10:03 Kanada se genadedood wetgewing
13:20 Wat is die rol van lyding in ons lewe?
16:40 Preek die regte balans tussen wet en evangelie
17:45 Wapens vir Rusland
20:25 Die skrif roep ons op om toe te tree
24:40 Prysverhogings en ekonomiese druk
26:14 Hoe spreek ons die hopeloosheid aan?
29:00 Moenie jou deur die kwaad laat oorwin nie

Skrifverwysings:
PS 139, Sondag 15 Heidelbergse kategismes, 1 Pet, Spr 8:36, Es 37, Gen 1 en 2, Rom 8:18.

Aanbieders;
Jan-Louis Lee, Nikolaas Pienaar, Gerhard van Rhyn

Exit mobile version