Press "Enter" to skip to content

Ons hoop in Christus: Die Here is ‘n rots in ons lewensstorms

powered by Advanced iFrame. Get the Pro version on CodeCanyon.

Die Here is ons rots en veilige vesting by wie ons altyd kan skuil in alle omstandighede, maar ook in die storms van ons lewe, want Hy is getrou. Psalm 61 is ‘n klaaglied van David waarin hy die Here smeek om Hom te lei en te beskerm terwyl hy in nood verkeer, wegkruip en vlug vir sy vyande. Ons mag uitroep na God in ons vrees en benoudheid net soos David, en God gee ons die beskerming wat Hy regdeur Sy woord aan ons belowe. Mag ons dan ook tot die Here sing, en God vereer vir Sy goedheid dag na dag.

00:00 Ons hoop in Christus: Die Here is ‘n rots in ons lewensstorms
03:18 Klaagroep van David
10:30 Uiteensetting van Psalm 61
13:47 David bid vir sekuriteit
15:30 Die Here se perspektief en teenwoordigheid
17:20 David herinner homself aan God se beloftes
20:04 Persoonlike kennis van die Here
23:40 Die koning is Jesus Christus
26:24 God gee ons die krag deur die gemeenskap van die heiliges
28:25 David besing God se naam dag na dag
31:00 Bonatuurlike blydskap is van die Here
33:05 Gebede en Psalms

Skrifverwysings:
Ps 61, Ps 18:2-3, Ps 121, Joh 14, 16, Ps 43, Matt 6

Aanbieders: Jaco de Beer en Marnix Boersema

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.