Site icon Scriptura

Die Erediens: Gereformeerde aanbidding en liturgie

Hoe lyk dit as die liggaam van Christus saamkom om in die gereformeerde kerk te aanbid? Wat is gereformeerde liturgie, wat is die orde van hierdie vergadering en wat is die redes vir hierdie soort aanbidding?

02:07 Definisie van liturgie – Hoe moet ons aanbid?
14:30  Liggaam van Christus aanbid saam
16:44  Woord en wet
19:00  Verbondsmatige aanbidding
27:52  Wat en hoe – elemente van gereformeerde liturgie
32:40  Doel van sang – skrifberymings en psalms
34:47  Hoekom lees ons die wet?
49:12  Predikant lei gemeente in aanbidding
51:20  Slotlied, uitstuurseën en amen

Skrifverwysings:
Heb 10:9, Heb 12:29, Op 4 en 5, 1 Kor 14, Ef 4, Neh 8, Op 4:11, Heb 4, Op 7, Ps 124, Kol 3, Ps119, 1 Joh, Eksodus, Rom, Heidelbergse kategismus, Mat 7, Mat 18

Aanbieders: Jaco de Beer en Marnix Boersema

Exit mobile version