Press "Enter" to skip to content

Pastoraal: Sosiale Aanvaarding

powered by Advanced iFrame. Get the Pro version on CodeCanyon.

Ons wil graag aanvaar word in ‘n sosiale groep, en deel wees van ‘n groep mense, en as Christen is dit soms moeilik om te onderskei watter groepe belangrik is en hoe om ons behoefte aan aanvaarding te bestuur.

00:00 Pastoraal: Sosiale aanvaarding
02:10 Sosiale aanvaarding
04:04 Identiteit en menswaardigheid – die uitdagings.
10:53 Kollektiewe identiteit
14:11 Hoe bestuur ek my behoefte om in te pas?
16:11 Selfwaarde: Waar vind die Christen sy waarde?
22:48 Wat is jou identiteit?
24:48 Individuele waarde en groepswaarde
27:35 My plek in die kerk.
30:20 Wat bring ek na die groep?
33:00 As die groep jou verwerp….hoort jy daar?
36:04 Soek jy die eer van mense bo die eer van God?

Skrifgedeeltes:
Ps 116:15, Ps 139, Kol 1:21, Gal 2:20, 1 Kor 12, Rom 15:1-7, 1 Pet 3:8, 1 Kor 15:33, Joh 15:18,
1 Joh 3:13, Luk 9:23, Joh 12:42-43, Matt 10:32-33

Ander episodes:
https://www.scriptura.co.za/2019/09/wie-is-ek/
https://www.scriptura.co.za/2019/09/hoe-word-ek-wat-ek-is/
https://www.scriptura.co.za/2019/09/wie-se-die-here-is-ek/

Aanbieders: Marnix Boersema, Jonker Venter en Jaco de Beer

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.