Press "Enter" to skip to content

Ampte: Roeping

powered by Advanced iFrame. Get the Pro version on CodeCanyon.

Elke gelowige het ’n roeping – die roeping om gelowige te wees in die wêreld. Maar gelowiges het ook ‘n roeping binne die kerk: om met hul gawes die liggaam van Christus, dit wil sê, hul medegelowiges te dien, deur middel van die spesifieke ampte.   Roeping is ‘n innerlike dryf deur die Heilige Gees, en ‘n uiterlike getuienis na die gemeente, wie dit ook sal bevestig. 

1 Petrus 5:1-3 Pas die kudde van God op wat aan julle toevertrou is…

02:10 God roep deur die evangelie.  God werk in en deur Sy kerk. 
07:00 Primêre roeping – God roep ons na Jesus toe om Hom te volg.  Gawes is bedoel om te dien.
16:00 Ampte in die kerk moet reformeer. Hoe lyk die roeping tot die amptes?
20:50 Gelowiges word gedring deur die Gees tot ‘n spesifieke roeping.
30:35 Bekwaamheid en gewilligheid is nie ‘n plaasvervanging vir die roeping van ampte nie.
32:00 Verstaan roeping deur te hou by standaarde en kwalifikasies wat die Woord stel.
32:46 Gebed staan sentraal in die roeping tot die ampte.
33:30 Jesus gebruik die beeld van die skape en hul herder.  Johannes 10
35:40 Het ek ‘n roeping/funksie in die kerk?  Ja, elke ledemaat van die liggaam het ‘n funksie.

Aanbieders: Marnix Boersema, Jaco de Beer, Jan-Louis Lee, Gerhard van Rhyn

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.