Press "Enter" to skip to content

Luisteraarsvraag: Nasa en Lewe op Mars

  1. Wat is die vernaamste rede waarom NASA mense na Mars wil stuur? (05:45)
  2. Is hulle motief dalk om te bewys dat die Evolusie-leer waar is? (31:33)
  3. Stel mense wat aansoek doen om deel te neem hieraan hulle lewens in gevaar?
  4. Moet Mars “bewoon en bewerk” word? (14:00)
  5. Is die geskiedenis van die mense se onkunde en eie idees nie besig om homself te herhaal nie (Soos met die toring van Babel)? (25:10)

Ons het die bogenoemde vrae van ‘n luisteraar ontvang. In die lig van SpaceX se onlangse vuurpyl wat in die ruimte opgestuur is, is die vrae baie relevant. Ons bespreek dit in hierdie episode.

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.