Press "Enter" to skip to content

Pastoraal: Hopeloosheid

powered by Advanced iFrame. Get the Pro version on CodeCanyon.

In hierdie episode grawe ons pastoraal in op die tema van “Hopeloosheid”.  Dit is iets wat almal een of ander tyd tref, ‘n gevoel wat vir niemand van ons vreemd is nie!   Watter voorbeelde van hopeloosheid vind ons in die Skrif? Is die gevoel van hopeloosheid sonde? Waar vind ons dan weer hoop?

Minuutmerkers:

1:55   Definisie van “hopeloosheid”
8:21   Hopeloosheid in die Bybel
13:29 Is ‘n gevoel van hopeloosheid gelyk aan ongeloof?
18:03 Definisie van “hoop”
23:05 Wat is die antwoord op hopeloosheid? Wat doen ons as ons hopeloos is?

Aanbieders:  Jan-Louis Lee en Gerhard van Rhyn

One Comment

  1. […] hierdie episode bou ons voort op die episode oor “Hopeloosheid” en gesels oor spesifiek oor […]

Leave a Reply to Depressie | SCRIPTURACancel reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.