Press "Enter" to skip to content

Die Huwelik (4): Huwelik in krisis

Hierdie is die vierde episode in Radio Scriptura se reeks oor die huwelik. Baie keer fokus ons so op die troudag, dat ons vergeet om te dink oor wat daarna gebeur… Wat as daar konflik kom? Of ander uitdagings? Hoe hanteer ons dit as ons huwelik in krisis is? Is dit normaal? Is daar hoop? Wat as my huwelik reeds op egskeiding uitgeloop het?

Met bogenoemde vrae as vertrekpunte, gesels ons saam oor die “Huwelik in krisis”.

01:55 Hoe beland ‘n huwelik in krisis?

05:05 Seisoene in die huwelik – Wat gebeur na die troue?

05:44 Fokus moet reg wees.

07:01 Hoe hanteer ons die krisis?

15:47 Daar is hoop!

19:30 Wat as ons reeds geskei het?

One Comment

Leave a Reply to Pastoraal: Egskeiding | SCRIPTURACancel reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.