Press "Enter" to skip to content

Pastoraal: Egskeiding

powered by Advanced iFrame. Get the Pro version on CodeCanyon.

In hierdie episode gesels Scriptura oor egskeiding, statistieke van egskeiding, die geldige en ongeldige oorsake van egskeiding, wat mense kan doen om die huwelik gesond te hou, asook die gevolge van egskeiding.

00:00 Pastoraal: Egskeiding
01:50 Statistieke van egskeiding
05:28 Geldige oorsake vir egskeiding: Huweliksontrou/egbreek, Onversoenbaarheid/ongeloof van een party, Gesinsgeweld
11:31 Onbybelse redes vir egskeiding
16:57 Wat kan jy doen om jou huwelik reg te begin en te bestuur?
24:35 Gevolge van egskeiding
25:00 Kerklike tug
29:53 Die effek van egskeiding op kinders
32:28 Ondersteuning na egskeiding

Skrifgedeeltes:
Markus 10:2-12, Eksodus 20:13-14, 1 Korintiërs 7, 1 Korintiërs 11:1-16, Efesiërs 5, Mattheus 5:21-26, Genesis 9:6, Filipense 4, Hooglied, Galasiërs 6:10, Hebreërs 13:4

Aanbieders:
Jan-Louis Lee, Gerhard van Rhyn

Ander episodes wat verband hou met hierdie episode:
https://www.scriptura.co.za/2019/02/die-huwelik-4-huwelik-in-krisis/
https://www.scriptura.co.za/2018/09/romantiese-verhoudings-tussen-gelowiges-en-ongelowiges/

Be First to Comment

Lewer Kommentaar

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.