Site icon Scriptura

Riglyne vir gesprekke met die “Jehovah se Getuies”

powered by Advanced iFrame. Get the Pro version on CodeCanyon.

Dalk het jy al ‘n Jehovah  se Getuie ontmoet, of hulle het by jou deur aangeklop. Dalk wou jy al die Evangelie aan hulle bedien, maar hoe? Ons gesels in hierdie episode kortliks oor dit wat die sg. Jehovah se Getuies glo en hulle geskiedenis. Dan gee ons spesifiek riglyne oor gesprekke met hulle oor ons verlossing, die plek en doel van ons goeie werke, die wederkoms, die 144, 000 en die wêreld hierna.

Ons het jou hulp nodig om die boodskap te versprei – gebruik asb. deel-knoppies op hierdie artikel, om die episode te versprei!

Exit mobile version