Press "Enter" to skip to content

Category: Direkte uitsendings

Opnames van uitsendings wat direk plaasgevind het op Facebook en/of YouTube word hier gelys. Oor die algemeen sal hierdie video opnames wees.

Perspektief: Mei 2021 – Nagwaak vir oud-president Zuma, toenemende korrupsie in die ANC, en die konflik tussen Israel en Palestina.

In hierdie gesprek gesels Scriptura oor die drie groot gebeure wat die afgelope maand in die nuus was, naamlik die nagwaak vir oud-president Jacob Zuma,…