Hoe glo ons in die drie-eenheid sonder om die drie-heid of die eenheid van die drie persone in die godheid te onteer? Kan ons Jesus…
106 search results for "wie is God"
Hoe openbaar God homself aan ons? Het God beheer oor alles in die skepping? Wie is die drie persone in die Godheid en hoe kan…
Die laaste episode in ons reeks oor die deugde van God: God is Liefde
In hierdie episode gaan dit daaroor dat God in die Bybel beskryf word as ‘n jaloerse God. Wat beteken dit dat God jaloers is? Is dit dieselfde as ons algemene menslike siening van jaloesie?
In hierdie episode werp ons die lig spesifiek op twee besondere deugde van God: Sy regverdigheid, maar ook sy barmhartigheid.
In hierdie episode werp ons die lig daarop dat God ‘n raadsplan het. Ons wil in die episode nie net kyk na feite rondom God se raadsplan nie, maar ook wat die implikasie daarvan vir ons as gelowige kinders van God is.
Hierdie is die vierde episode in die reeks oor God se deugde en handel oor God se Alomteenwoordigheid.
Hierdie is die derde episode in ons reeks oor wie God is. In hierdie episode handel dit daaroor dat God Heilig is.
Can't find what you're looking for? Try refining your search: