powered by Advanced iFrame free. Get the Pro version on CodeCanyon.
Verbondsteologie is Gereformeerde teologie wat ‘n afleinding is vanaf die Skrif waaruit ons kan aflei hoe God met die mens tewerk gaan en hoe Hy dan ook sy verlossingsplan uitvoer in Sy ewige raad.
02:54 Wat is ‘n verbond en waar kom dit vandaan?
35:58 Wat beteken dit as ek sê ek glo in verbondsteologie?
48:35 Wat is die alternatiewe oortuiging van verbondsteologie?
55:03 Paar praktiese implikasies
Hierdie potgooi / artikel is deur verskeie lede van die Scriptura-span saamgestel en geskep.
2 Comments
Neels, beide Calvyn en Luther het die woord teologie gebruik in ‘n positiewe sin met verwysing na kennis van God. Verskeie ander kerkvaders soos Knox en Zwingli het dit ook gebruik. Ek is dankbaar om op die skouers te staan van sulke reuse.
Bv., “Wherefore all theology, when separated from Christ, is not only vain and confused, but is also mad, deceitful, and spurious; for, though the philosophers sometimes utter excellent sayings, yet they have nothing but what is short-lived, and even mixed up with wicked and erroneous sentiments.” ~John Calvyn
Ek kry maar swaar met die term teologie, soos ek al voorheen gese het.
Wat sou verkeerd wees daarmee om te sse: Die Gereformeerde leer is ‘n verbondsleer?
Die Nuwe Testament gebruik die woord ‘leer’ (didage).
Lyk my die jonger geslag predikante is verkeerd geleer.
Neels Malan
Comments are closed.