Press "Enter" to skip to content

Deel van die plaaslike Kerk

In hierdie twee episodes gesels ons oor die Kerk en kerkwees. Wat is die Kerk? moet ek deel wees van ‘n kerk? Wat moet ek daar doen?

DEEL 1:

Hierdie is die eerste deel van ons gesprek oor “deelwees van die plaaslike kerk”. In hierdie episode gesels ons oor die grondliggende Skrifgegewens oor wat die Kerk is en wat God oor die Kerk openbaar.

DEEL 2:

Hierdie is die tweede deel van ons gesprek oor “deelwees van die plaaslike kerk”. In hierdie episode gesels ons oor die meer praktiese aspekte van die plaaslike kerk, soos: by watter kerk moet ek my aansluit? En as ek dan aangesluit het, wat moet ek daar gaan doen?

One Comment

  1. […] Kerk-wees is ons identiteit in Christus. Deel van hierdie identitiet is gereëlde aanbidding saam met ander gelowiges (in die erediens, onder die Woord). Baie voer deesdae aan “ek is kerk” en “hoef nie kerk toe te gaan nie”. Vir meer hieroor, luister gerus na hierdie episode van Radio Scriptura: http://www.scriptura.co.za/2018/05/deel-van-die-plaaslike-kerk/  […]

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui