Press "Enter" to skip to content

Scriptura

Featured

Verbondsdoop

Ek kry nogal heelwat vrae oor die doop, selfs vanuit ons eie geledere. Vir baie van ons mag dit dalk standaard teologie wees, maar weens die groeiende teologiese diversiteit van ons tyd en toeganklikheid van inligting op die internet, begin sommiges wonder. Is verbondsdoop Bybels?

Featured

Die vrees vir God as ‘n sentrale deel van egte Christelike spiritualiteit

Toe ek ‘n student was, het ek in ‘n koshuis gewoon waar ons oordenkings tydens aandete gehou het. Een van die studente sou ‘n gedeelte uit die Bybel lees, ‘n Psalm of Gesang aankondig om te sing en ons dan in gebed lei. Tydens eksamentye het sommige studente Prediker 12:12 gelees…

Featured

Perspektief: Julie 2021 – Onluste en eredienste, inentingspaspoorte, en inenting of nie?

In hierdie episode beskou Scriptura ‘n paar aktuele sake en nuusgebeure van die afgelope maand vanuit ‘n Bybelse perspektief. 00:00  Julie 2021 in Perspektief01:30  Onluste…

Featured

Perspektief: Mei 2021 – Nagwaak vir oud-president Zuma, toenemende korrupsie in die ANC, en die konflik tussen Israel en Palestina.

In hierdie gesprek gesels Scriptura oor die drie groot gebeure wat die afgelope maand in die nuus was, naamlik die nagwaak vir oud-president Jacob Zuma,…

Featured

“VIRTUELE EREDIENSTE” IS ‘N WEERSPREKING

Ek meen dat ’n “virtuele erediens” of “internet erediens” in wese ’n weerspreking is; ’n oksimoron – twee terme wat ons nou langsmekaar plaas om iets nuut te skep. Dit skep nie net ’n logiese teenstrydigheid nie, maar dit maak die deur oop vir verskeie teologiese onsuiwerhede en dit sou selfs op dwaalleer kon uitloop.

Featured

Onderwerp jou aan die regering (Rom 13)

In 1 Timoteus 2:1-3 staan daar: “Ek dring daarop aan dat daar in die eerste plek met smeking, voorbidding en danksegging gebid moet word vir alle mense, vir dié wat regeer en vir almal wat gesag uitoefen, sodat ons ‘n rustige en stil lewe kan lei in volkome toewyding aan God en in alle eerbaarheid. So is dit goed en aanneemlik vir God, ons Verlosser.”