Wat is geloofs”deconstruction”? Hoekom bevraagteken mense die waarhede van die Bybel en die gereformeerde geloof? Hoe moet ons dekonstruksie benader en mense daaruit help? Watter…
Scriptura
In die afgelope week het ’n amptelike brief van die Gereformeerde Kerk Nelspruit aan ’n lid van die gemeente opslae gemaak. Die brief handel oor…
Hoe moet ons mense wat met seksuele sonde worstel behandel en dien? Hoe kyk ons verby die skaamte en stigma, en help ons verlore siele…
In 2 Johannes 1:9-10 lees ons: “Elkeen wat nie by die leer oor Christus bly nie, maar daaraan verander, erken God nie. Wie in dié…
Vraag 37-40 hanteer die kwessies van seksualiteit van enkellopendes, seksualiteit in die gesinslewe, asook die seksuele opvoeding van ons kinders. Hoe kan ons die gesinslewe…
Wat is die verskil tussen iemand wat teen seksuele sonde stry en iemand wat volhard in hul sonde? Kan mense wat in hul onheilige begeertes…
Scriptura gesels oor die afgelope maand se nuusberigte wat uitgestaan het, en vir baie mense ‘n struikelblok kan wees in hul geloof, oortuigings en lewens.…
Wat is pornografie? Wat is die aard van die verslawing? Wat is die gevare en die effek van onsedelikheid op mense en verhoudings? Hoe hou…







