Scriptura se nuwe reeks – die kategismus vir menslike seksualiteit – skop af met ‘n breedvoerige inleiding wat die volgende vrae duidelik antwoord: Hoekom het…
Scriptura
Scriptura gesels oor pous Francis se afsterwe en die nuwe pous Leo XIV se verkiesing. Dan word Jean Oosthuizen se artikel, gepubliseer op Ontlaer, oor…
Wat gebeur met jou as jy doodgaan? Is daar lewe na die dood? Verdien almal om gered te word? Wat is die eindbestemming van die…
Scriptura voer ‘n tweede onderhoud met Ds Dubois du Toit van die NG kerk Suiderhof in Namibië oor die uittrede van NG Namibië uit die Algemene…
Hoekom praat christene met God? Waarom beveel God dat Sy kinders bid en aanbid? Wat gebeur as christene bid? Hoe en waarvoor mag ons bid?…
Watter gesag het die Bybel in gelowiges se lewe? Is die Skrif net ‘n handleiding met kennis en reels, of is daar iets meer wat…
“Ek glo in God die Vader,… Jesus Christus,… en die Heilige Gees… Ek glo aan ‘n heilige algmene christelike kerk, die gemeenskap van die heiliges…
Wat kom eerste: geloof of wedergeboorte? Is dit noodsaaklik om wedergeboorte, herskepping, nuutskepping of dan bekering te ondersoek en te beleef om ‘n christen te…







