Mei in Perspektief! In die lig van onlangse nuusgebeure gesels ons in hierdie episode oor:
Star Wars Produksie-vervaardiger wat ‘n donasie wil gee vir die pro-aborsie saak (2:40)
Disney se “gay parade” wat begin Junie afgespeel het (12:55)
Multichoice en die gebeure daaraan verbonde (22:22)