Perspektief: Februarie 2019
Februarie in Perspektief! In die lig van onlangse nuusgebeure gesels ons eerste oor “boelie” onder skoolkinders. Ons praat daarna ook saam oor ‘n moontlike belasting opstand (“tax revolt”) in Suid-Afrika.
0:45 Boelie in skole
19:35 Belasting-opstand (“Tax Revolt”)










