Perspektief: Maart 2019
Maart in Perspektief! In die lig van onlangse nuusgebeure gesels ons eerste oor die aanval op Moslems in Nieu-Zeeland. Daarna praat ons oor vervolging van Christene, spesifiek ook na aanleiding van Christene in Nigeriƫ wat onlangs aangeval en doodgemaak is.
Minuutmerkers:
1:25 Aanval op Moslems in Nieu-Zeeland
12:24 Christen vervolging in Nigeriƫ






