Perspektief: Junie 2019
In hierdie episode beskou ons nuusgebeure van Junie-maand vanuit ‘n Bybelse perspektief.
Die fokus van hierdie maand se episode is:
01:08 Junie maand: Gay maand (Pride month).
Die sistematiese manier waarop ons beinvloed word deur die media.
21:12 Die staatsrede / Munisipaliteite wat onderpresteer.
Is daar nog hoop vir ons in so ‘n land?
32:20 Prof. Christina Landman se uitlating oor “Fresh Expression” kerke in Switzerland.
Moet ons ook begin “koffie-kroeg”- en “rock en roll”- kerk hou?






