Immanuel – God met ons: Jesus ons Advokaat
Hierdie is die laaste episode in ons “Immanuel – God met ons!”- reeks. Ons kyk spesifiek na wat dit beteken as ons sê dat Jesus ons Advokaat is.
MY kinders, ek skryf hierdie dinge aan julle, dat julle nie moet sondig nie; en as iemand gesondig het, ons het ‘n Voorspraak by die Vader, Jesus Christus, die Regverdige. (1 Johannes 2:1)
Minuutmerkers:
Hoekom het ons ‘n Advokaat nodig? (2:30)
Is dit ‘n Bybelse gedagte dat Christus ons saak bepleit? (10:00)
As Jesus reeds vir ons ingetree het, het ons steeds ‘n Advokaat nodig? (24:30)






