“En die saligheid is in niemand anders nie, want daar is ook geen naam onder die hemel wat onder die mense gegee is, waardeur ons gered moet word nie” Handeling 4:12
Ons gesels in die episode spesifiek oor Christus as ons Verlosser onder die volgende hoofpunte:
Tipes van Christus in die Ou Testament (3:00)
Jesus ons Volkome Verlosser (12:10)
Jesus ons Enigste Verlosser (20:06)









